0

Моя оценка

Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was na?ef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die re?ls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. &t;br/&t; Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en…
Развернуть

Популярные книги

Всего 670

Новинки книг

Всего 185